NewsSchools

Merke! Gereed! Gaan!

Die 100 m-wedlope by die jaarlikse Bosveld Interhoër is altyd hoendervleismooi.

Hier laat waai die o.17-atlete tydens dié item by die byeenkoms wat verlede naweek op Hoërskool Nylstroom se baan gehou is.

Martin Vosloo van die Nylies het eerste oor die eindstreep genael. Besoek Die Pos se skole- en sportbladsye vir nóg aksiefoto’s.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

Back to top button