Hierdie leerders van Laerskool Warmbad is beloon vir hul harde werk en puik akademiese prestasies. Die groep het by The Grove Mall in Pretoria gaan ysskaats. Voor is Chloë Pringle, Karla Smith, Lindi Prinsloo, Adele Schoeman, Cheré van Zyl en Pieter Grobler. Agter is Zané Botha, Marelize van Baalen, Tarien Nortjé, Rentia van der Pohl en MC Barnard. Pona Molekwa en Leago Madiba was afwesig toe die foto geneem is.