Local newsNews

Dit gaan goed met Rusoord se inwoners

Anne van Blerk, uitvoerende bestuurder van die Warmbad Rusoord, het aan Die Pos gesê dit gaan goed met die sowat 100 bejaardes wat by dié ouetehuis in die hoofstraat van Bela-Bela versorg word.

“Ons handhaaf baie streng veiligheidsmaatreëls. Inwoners mag nie besoekers ontvang nie en alle aankope word namens hulle deur ’n veilige stelsel gedoen.

 

ADVERTENSIE / ADVERTISEMENT

 

Siftingstoetse word op werkers én inwoners gedoen en genadiglik is daar nog geen gevalle van Covid-19 by ons aangemeld nie,” het sy gesê.


Baie dankie aan Pavecon sonder wie se hulp die plasing van dié aanlynberig nie moontlik sou wees nie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Die Pos as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button