Willem Pietersen is met sy foto “Dubbelslag” as klubwenner aangewys tydens die Warmbad-fotografieklub se April-byeenkoms. Die Warmbad-fotografieklub vergader elke eerste Dinsdag van die maand in die AP-kerksaal op die hoek van Katjiepiering- en Huilboslaan. Vir meer inligting bel vir Hennie Ludik by tel. 082 455 0215 of stuur ’n e-pos na hludik777@gmail.com(.)
INSKRYWINGS VAN FOTOGRAFIEKLUBS REGOOR DIE POS SE LESERSGEBIED:
Michelle Rootman se foto “Scarab” is tydens die Warmbad-fotografieklub se Februarie-klubbyeenkoms as ’n wenfoto aangewys. Die Warmbad-fotografieklub vergader elke eerste Dins-dag van die maand. Vir meer inligting bel vir Hennie Ludik by tel. 082 455 0215Jacholeen Kruger se foto “Behind the Scenes” was een van die wenners tydens die Bosveld-fotografieklub se Maart-byeenkoms. Die klub kom een keer per maand in Modimolle bymekaar.Die foto “Stalking” wat deur Herme van der Merwe geneem is, was die wenner in die wildlewekategorie tydens die Bosveld-fotografieklub se Januarie-byeenkoms. Die klub kom een keer per maand bymekaar. Vir meer inligting, bel vir Lizelle Koch by tel. 082 772 2006.Hennie Ludik se foto “Strandloper” is tydens die Warmbad-fotografieklub se Maart-klubbyeenkoms as ’n wenfoto in die seniorafdeling aangewys. Die Warmbad-fotografieklub vergader elke eerste Dinsdag van die maand in die AP-kerksaal op die hoek van Katjiepiering- en Huilboslaan. Vir meer inligting bel vir Hennie Ludik by tel. 082 455 0215 of stuur ’n e-pos na hludik777@gmail.com(.)Michelle Rootman se foto “Aanstap liefie” is tydens die Warmbad-fotogra-fieklub se Maart-klubbyeenkoms as ’n wenfoto in die drie-sterafdeling aan-gewys. Die Warmbad-fotografieklub verga-der elke eerste Dins-dag van die maand. Vir meer inligting bel vir Hennie Ludik by tel. 082 455 0215.Die wenner in die voëlskategorie tydens die Bosveld-fotografieklub se Januarie-byeenkoms was Hennie Louw se foto, “Bee eater”. Hy is ook as die junior maandwenner aangewys. Die klub kom een keer per maand bymekaar. Vir meer inligting, bel vir Lizelle Koch by tel. 082 772 2006 of stuur ’n e-pos aan bfotografieklub@gmail.com(.)Alma Hoon se foto “Bootjie waarheen” is tydens die Warmbad-fotografieklub se Maart-klubbyeenkoms as ’n wenfoto in die driesterafdeling aangewys. Die Warmbad-fotografieklub vergader elke eerste Dinsdag van die maand in die AP-kerksaal op die hoek van Katjiepiering- en Huilboslaan. Vir meer inligting bel vir Hennie Ludik by tel. 082 455 0215 of stuur ’n e-pos na hludik777@gmail.com(.)Drina van der Merwe is met haar foto “Sutherland teleskoop” as klubwenner aangewys tydens die Warmbad-fotografieklub se April-byeenkoms. Die Warmbad-fotografieklub vergader elke eerste Dinsdag van die maand in die AP-kerksaal op die hoek van Katjiepiering- en Huilboslaan. Vir meer inligting bel vir Hennie Ludik by tel. 082 455 0215 of stuur ’n e-pos na hludik777@gmail.com(.)Die foto “Wat kyk jy ”, wat deur Dawie Maree geneem is, was een van die maandwenners tydens die Bosveld-fotografieklub se April-byeenkoms. Die klub kom een keer ’n maand bymekaar. Vir meer inligting, bel vir Lizelle Koch by tel. 082 772 2006 of stuur ’n e-pos aan bfotografieklub@gmail.com(.)