Mutaragwa Daniel Mapurute (30) het op twee klagte vir die besit en verspreiding van dwelms verskyn. Volgens ’n woordvoerder van die Bela-Bela-polisie is Mapurute in 2016 verbind met twee dwelmsake wat in Junie daardie jaar plaasgevind het.
Muturagwa is tronkstraf opgelê sonder die opsie van ’n boete.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



