Local newsNews
VIDEO: ‘Rivier’ van bloed ’n grillerige gemors in Modimolle
Inwoners op Modimolle is keelvol vir die bloederige gemors wat herhaaldelik vanaf die Nywerheidsgebied spoel.

Daar blyk geen einde te wees aan die probleem van bloederige water wat gereeld in die nywerheidsgebied van Modimolle pad-af spoel nie.
Die Pos het al herhaaldelik oor die probleem berig. ’n Inwoner het dié grillerige video vanoggend net ná 10:00 geneem.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



