LifestylePets

Troeteldiere soek liefdevolle huise

Die laaste week is Die Pos oorval deur hulpkrete van verskeie individue en instansies wat troeteldiere huisves wat tans sonder blyplek is.

 

Dié Jack Russell-tefie is verlede week in Hospitaalstraat in Modimolle gevind. Sy is vermoedelik ’n jaar oud. Haar eienaar, of iemand wat haar wil aanneem, kan die Kranskop-dierekliniek skakel by tel. (014) 717 5996.

 

Support local journalism

Add Die Pos as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button