LettersOpinion

Suid-Afrikaners se toekoms word op dié manier onteien

Die uitvloei van kundigheid uit staatsdepartemente en staatskaping is die direkte oorsake van swak dienslewering in Suid-Afrika.

Jaco Mulder, VF Plus-provinsiale leier: Gauteng, skryf:

Suid-Afrikaners word daagliks toenemend gekonfronteer met eiendomsonteiening sonder vergoeding, wapenonteiening, swak dienslewering, ekonomiese druk en ’n gevestigde geweldskultuur.

Die VF Plus het op Maandagaand 2 Julie as deel van sy 2019-verkiesingsveldtog in Gauteng tydens ’n vergadering in Vanderbijlpark gesê dat ANC-populisme en ’n onvermoë om doeltreffend te regeer, in werklikheid tot gevolg het dat Suid-Afrikaners se toekoms onteien word.

Die uitvloei van kundigheid uit staatsdepartemente en staatskaping is die direkte oorsake van swak dienslewering in Suid-Afrika.

Support local journalism

Add Die Pos as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button