Community galleriesGalleries

FOTOGRAFIE: In fokus

Die wêreld vasgevang deur ’n kameralens.

Marietjie Pretorius se foto “Tor” het ’n merietetoekenning in die driesterafdeling tydens die Warmbad-fotografieklub se Junie-byeenkoms ontvang. Die Warmbad-fotografieklub vergader elke eerste Dinsdag van die maand in die AP-kerksaal op die hoek van Katjiepiering- en Huilboslaan in Bela-Bela. Vir meer inligting bel vir Lucille Swart by tel. 076 349 2554 of vir Gerda de Bruto by tel. 082 563 4725.
Hennie Ludik se foto “Venesië” het ’n merietetoekenning in die driesterafdeling tydens die Warmbad-fotografieklub se Junie-byeenkoms ontvang. Die Warmbad-fotografieklub vergader elke eerste Dinsdag van die maand in die AP-kerksaal op die hoek van Katjiepiering- en Huilboslaan in Bela-Bela. Vir meer inligting bel vir Lucille Swart by tel. 076 349 2554 of vir Gerda de Bruto by tel. 082 563 4725.
Pieter Nel se foto “Golder Orb Spider” was een van die kategoriewenners tydens die Bosveld-fotografieklub se Mei-byeenkoms. Hy het ook ’n merietesertifikaat ontvang. Die klub kom een keer per maand bymekaar. Vir meer inligting, bel vir Lizelle Koch by tel. 082 772 2006 of stuur ’n e-pos aan bfotografieklub@gmail.com.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button