Local sportSport

Kolhoue vir tennisspelers

Drie van Hoërskool Nylstroom se tennisspanne het op Woensdag 18 Julie in die Limpopo-tennisfinaal in Polokwane teen die spanne van Hoërskool Pietersburg gespeel.

Die Nylies se eerste meisiespan, tweede meisiespan en derde seunspan het almal as Limpopo-naaswenners uit die stryd getree. Foto’s: Herman Steyn

Elne Joubert, Magdelyn van Heerden, Miko Keulder en Charmone Seegers is die Nylies se tweede meisies-tennisspan. Hulle was die naaswenners.
Hierdie is die Nylies se derde seunspan wat as Limpopo-naaswenners gekroon is. Hulle is Loftie Fourie, MJ Nunes, Stefan Fourie en Rudolf Coetzer.

Support local journalism

Add Die Pos as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button