
Die skool bied ook nou tegniese vakrigtings aan. Twee gr. 10 siviele tegnologie-leerders, Deon van Tonder en Bafana Mabusela, help hier hul onderwyser, Pieto Fourie, om die laaste werkbanke en gereedskapkaste reg te kry. Die elektriese klasse het ook aandag gekry en spog nou met splinternuwe, moderne toerusting.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



