Local sportSport

Uitgeboul!

’n Uitstekende spel tussen Laerskool Warmbad en Laerskool Warmbad se krieketspanne het onlangs plaasgevind.

Jorich van Schalkwyk was een van die Warries se uitblinkers tydens die wedstryd teen die Nylies.

Laerskool Warmbad en Laerskool Nylstroom het op Donderdag 2 Augustus op Warmbad se krieketveld teen mekaar te staan gekom.

Die spelers het uitstekende spel gelewer en die Nylies het die wedstryd gewen. Foto’s: Herman Steyn

Support local journalism

Add Die Pos as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button