Die Pos by grondberaad
’n Baie belangrike grondberaad met talle rolspelers word vanaf gister tot vandag buite Bela-Bela aangebied.
“Ons het ons plaaswerkers kans gegee om deel te word van ons bestuurspan, omdat hulle die dinamika van wat op ’n plaas aangaan verstaan — beter as aandeelhouers van buite,” het Christof Cloete, ’n boer van Doornkloof gesê.

Eddie Prinsloo, ’n boer van Heuningkrans/Donkerhoek in die Vrystaat, het die regering in 2016 genader om sy plaas te koop vir grondhervorming op voorwaarde dat net sy plaaswerkers, en niemand van buite, verder daar mag boer nie.
“Elke Boer moet ’n kopskuif maak en sy mense bemagtig. My voorstel aan die regering is om landboukrediet weer terug te bring, wat veral ons en swart boere sal help.”


“We don’t support landgrabs and we will cap this bad behaviour. Progress of land reforms are not at its desired speed and the most land not used productively. This path is unsustainable.” Deputy president David Mabuza.
“We live in a crazy country that is always looking for unconventional solutions. We extend a hand to government from farmers and Agri SA to assist in land reform. — Dan Kriek, Agri SA president.



