Local sportSport

Hoe ry dié boertjie sit-sit so!

LW Smal, ’n gr. 1-leerder aan Laerskool Nylstroom, het op Saterdag 18 Augustus aan die Capricorn-klub in Polokwane se perdeuithourit deelgeneem.

Hy het aan die 40 km-rit deelgeneem en hoewel hy 20 minute laat weggespring het, het hy ná 35 km die voortou geneem en uiteindelik gewen. LW was die jongste ruiter van die dag.

Support local journalism

Add Die Pos as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button