Local sportSport
Hansies o.15’s stof Nylie-krieketspan uit
Hoërskool Hans Strijdom se o.15-krieketspan het op Saterdag 25 Augustus koning gekraai teen die span van Hoërskool Nylstroom.

Die Hansies het eerste gekolf en 251 lopies aangeteken waarna, hulle die Nylies vir slegs 142 lopies uitgeboul het om die wedstryd met 109 lopies te beklink. Foto’s: Herman Steyn



