Community galleriesGalleries

FOTOGRAFIE: In fokus

Die wêreld vasgevang deur ’n kameralens.

Die Pos se fotograaf, Herman Steyn, het die skattige klein kiewiete saam met hul ma op Saterdag 1 September by Hoërskool Nylstroom afgeneem. Die kiewiet het nog ’n derde eier in die nes en die mannetjie help getrou om die eier uit te broei. Foto: Herman Steyn

 

Antoinette Hyman se foto “Skopsuil” het ’n merietetoekenning ontvang tydens die Bosveld-fotografieklub se Julie-byeen-koms. Die klub kom een keer ’n maand bymekaar. Vir meer inligting bel vir Lizelle Koch by tel. 082 772 2006 of stuur ’n e-pos aan bfotografieklub@gmail.com(.)

Support local journalism

Add Die Pos as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button