Local sportSport

Koerantmeisie wys hoe dit gedoen word

Dié jongeling van Modimolle is ’n deelnemer aan een van die land se gesogste kompetisies.

Ná baie ure in die gimnasium en deursettingsvermoë met haar dieët, het Izobel van der Walt (21), Die Pos se ontvangsdame in die Modimolle-kantoor, ingeskryf vir die USN Face of Fitness-kompetisie.

Die toptwaalf sal ná Maandag 10 September gekies word wanneer die stemming op die webwerf www.faceoffitness.co.za sluit.

Support local journalism

Add Die Pos as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button