Dié Weimaraner-kruising is op soek na ’n goeie huis. Die reuntjie is twee maande oud en is gratis beskikbaar. Hy is in Modimolle. Vir meer inligting skakel tel. 063 123 7089.
Dié verlore mannetjieskat is op soek na ’n huis waar hy baie liefde sal kry. Hy is by die Kranskop-dierekliniek in Modimolle en is ongeveer vier jaar oud. Vir meer inligting skakel tel. (014) 717 5996.