GalleriesSchools galleries
Warrie-matrieks spog by matriekafskeid
Hoërskool Warmbad se matrieks het behoorlik ge-'Rock' by die onlangse matriekafskeid.
Hoërskool Warmbad het op Woensdag 19 September hul matriekafskeid by die ATKV- Klein-Kariba-vakansieoord buite Bela-Bela gehou.
Die Warrieseuns en -meisies het geskitter tydens dié aand met sy vrolike Rock n Roll-tema. Foto’s: David Schabort







HIERDIE BLAD WORD MET TROTS GEBORG DEUR DIE POS



