GalleriesSchools galleries
Blink motors en nog blinker uitrustings
Hoërskool Hans Strijdom het op Donderdag 27 September met ’n glansryke geselligheid afskeid geneem van die matrieks van 2018.
Die feestelike onthaal is by die pragtige Tsekama Lodge gehou. Soos die gebruik is, het die gr. 11-leerders, onderwysers en ouers die matriekafskeid aangebied en die tema was Enchanted forest. Foto’s: Janine Pretorius van Zoom Pro Photo.







HIERDIE BLAD WORD MET TROTS GEBORG DEUR DIE POS



