Community galleriesGalleries

FOTOGRAFIE: In fokus

Die wêreld vasgevang deur ’n kameralens.

Jacholeen Kruger het die foto “The Middle” geneem, wat aangewys is as een van die kategoriewenners tydens die Bosveld-fotografieklub se Julie-byeenkoms. Die klub kom een keer ’n maand bymekaar. Vir meer inligting bel vir Lizelle Koch by tel. 082 772 2006.

 

Michelle Rootman se foto “Ek wip my” het tydens die Warmbad-fotografieklub se September-byeenkoms ’n merietetoekenning in die driesterafdeling gewen. Die Warmbad-fotografieklub vergader elke eerste Dinsdag van die maand in die AP-kerksaal op die hoek van Katjiepiering- en Huilboslaan.

Support local journalism

Add Die Pos as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button