Lifestyle

Wen al dié boeke

Die Pos gee weer ’n stapel boeke weg.

Die Pos gee dié stapeltjie boeke weg, in samewerking met Tafelberg Uitgewers, Protea Boekhuis en Lapa Uitgewers.

Die boeke is gemik op die voorlees-mark.

Om in aanmerking te kom vir die prys, deel (“share”) net hierdie plasing op jou eie Facebook. Die wenner sal Woensdagmiddag (17 Oktober) op Die Pos se Facebook-blad bekend gemaak word.

Support local journalism

Add Die Pos as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button