Die tefie, wat kleintjies het, het by ’n huis in Kroepstraat in Modimolle opgedaag. Haar eienaar, of iemand wat haar wil aanneem, kan die Kranskop-dierekliniek skakel by tel. (014) 717 5996.
Dié spannetjie Jack Russell-hondjies in Modimolle is gratis beskikbaar aan mense wat goeie huise aan hulle kan bied. Hulle eet en drink reeds self. Vir meer inligting skakel tel. 074 484 4022.