GalleriesSchools galleries

Boekevat en kekkelbekke

Skole spog met hul kulturele uitblinkers.

Willie Nel, uitlegkunstenaar van Die Pos, oorhandig ’n stapel splinternuwe boeke aan Yvonne Munnik en Makkie Nel van Nuwe Begin Akademie Tuisonderrig in Bela-Bela. Die boeke sal aangewend word vir die skool se nuwe biblioteek. Die skenking is moontlik gemaak danksy Protea Boekhuis en Die Pos.

Support local journalism

Add Die Pos as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button