Local sportSport

Nylie-krieketspan na Limpopo-finaal

Hoërskool Nylstroom se o.15-krieketspan het op Saterdag 14 Oktober geskiedenis in Polokwane gemaak nadat dié span die eerste Nylie-krieketspan is wat deurgedring het na die Limpopo-finaal. Hoewel die Nylies die wedstryd verloor het, is hulle Limpopo-naaswenners en ligawenners. Foto’s: Herman Steyn

Heinrich Steffen, wie se bynaam “Staffie” is omdat hy soveel deursettingsvermoë en veggees op die veld wys, is as die beste o.15-krieketspeler aangewys tydens die Nylies se prysuitdeling. Hierdie prestasie is merkwaardig aangesien Heinrich ’n o.14-speler is.

Support local journalism

Add Die Pos as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button