Die foto “Straatpiekniek” is deur Retha Stegmann se kamera vasgevang. Sy is aangewys as een van die kategoriewenners tydens die Bosveld-fotografieklub se Oktober-byeenkoms. Die klub kom een keer ’n maand bymekaar. Vir meer inligting bel vir Lizelle Koch by tel. 082 772 2006 of stuur ’n e-pos aan bfotografieklub@gmail.com(.)