Lifestyle

Vroeë Kersgeskenk vir Die Pos se lesers:

Een gelukkige leser van Die Pos kan dié stapel van 12 splinternuwe boeke wen.

Die boeke word geskenk met die komplimente van Die Pos, Lapa Uitgewers, Protea Boekhuis, Tafelberg en Naledi.

Al wat jy moet doen om in aanmerking te kom vir die prys, is om jou naam en dorp waar jy woon, onder hierdie plasing te tik.

Die wenner sal more (Woensdag) op ons Facebook-blad aangekondig word.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button