Fritz Stegmann se foto “Barcelona Beggar” was ’n kategoriewenner tydens die Bosveld-fotografieklub in Modimolle se November-byeenkoms. Die klub kom een keer ’n maand bymekaar. Vir meer inligting, bel vir Lizelle Koch by tel. 082 772 2006 of stuur ’n e-pos aan bfotografieklub@-gmail.com.
Die foto “Byvreter” wat deur Hennie Louw geneem is, het ’n meriete-toekenning ontvang tydens die Bosveld-fotografieklub se November-byeenkoms. Die klub vir fotografie-entoesiaste kom een keer per maand bymekaar. Vir meer inligting, bel vir Lizelle Koch by tel. 082 772 2006 of stuur ’n e-pos aan bfotografieklub@gmail.com(.)
Hennie Ludik se foto “Deur die kajuitvenster” het ‘n merietetoekenning tydens die Warmbad-fotografieklub se Julie-byeenkoms verwerf. Die Warmbad-fotografieklub vergader elke eerste Dinsdag van die maand in die AP-kerksaal op die hoek van Katjiepiering- en Huilboslaan. Vir meer inligting bel vir Lucille Swart by tel. 076 349 2554 of vir Gerda de Bruto by tel. 082 563 4725.
Ancia du Plessis se foto “No Sharing” het ’n meriete-toekenning ontvang tydens die Bosveld-fotografieklub se November-byeenkoms. Die klub kom een keer per maand bymekaar. Vir meer inligting, bel vir Lizelle Koch by tel. 082 772 2006 of stuur ’n epos aan bfotografieklub@gmail.com.
Alma Hoon se foto “Mistige oggend” het ’n merietetoekenning tydens die Warmbad-fotografieklub se Julie-byeenkoms verwerf. Die Warmbad-fotografieklub vergader elke eerste Dinsdag van die maand in die AP-kerksaal op die hoek van Katjiepiering- en Huilboslaan. Vir meer inligting bel vir Lucille Swart by tel. 076 349 2554 of vir Gerda de Bruto by tel. 082 563 4725.
Kathleen Stevens se foto “Welcome home” is die gesamentlike wenner van die tweesterafdeling tydens die Warmbad-fotografieklub se Julie-byeenkoms. Die Warmbad-fotografieklub vergader elke eerste Dinsdag van die maand in die AP-kerksaal op die hoek van Katjiepiering- en Huilboslaan. Vir meer inligting bel vir Lucille Swart by tel. 076 349 2554 of vir Gerda de Bruto by tel. 082 563 4725.
Tilly Kriel se foto “Be alert” gesamentlike wenner van die tweesterafdeling tydens die Warmbad-fotografieklub se Julie-byeenkoms. Die Warmbad-fotografieklub vergader elke eerste Dinsdag van die maand in die AP-kerksaal op die hoek van Katjiepiering- en Huilboslaan. Vir meer inligting bel vir Lucille Swart by tel. 076 349 2554 of vir Gerda de Bruto by tel. 082 563 4725.