Local sportSport

Oë op die wenpaal!

Atlete in die Waterberg is besig met hul finale afronding vir die groot Bosveld-interhoër wat vanjaar op Saterdag 23 Februarie by Hoërskool Warmbad aangebied word. Hoërskool Nylstroom het op Vrydag 25 Januarie ’n skitterende vriendskaplike atletiekbyeenkoms teen die besoekende Prestige College en Hoërskool Louis Trichardt aangebied om hul atlete voor te berei vir die interhoër.

Support local journalism

Add Die Pos as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button