LettersOpinion

Baie dankie aan diereheld

Dokter, jy is ’n regte diereliefhebber. Baie dankie.

Angelique Craemer, Modimolle, skryf:

Ek wil graag vir dr. Susanna Herbst van die Warmbad Dierekliniek bedank omdat sy bereid was om op Woensdag 26 Desember, toe dit al reeds skemer was, my Jack Russell-hondjie se lewe te kom red by ons huis in Modimolle.

Sy het hom op die perseel verdoof en ’n been uit sy keel verwyder. Dokter, jy is ’n regte diereliefhebber. Baie dankie.

Support local journalism

Add Die Pos as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button