GalleriesSports galleries

Loshande!

Met dié mooi styl en tegniek kan gesien word hoekom Tsepang Koka, o.17-seunsatleet van Hoërskool Warmbad, vanjaar dopgehou moet word in die 100 m hekkiesitem.

Hy het dié item gemaklik gewen tydens die Warries se tuisbyeenkoms verlede Vrydag 8 Februarie teen Hoërskool Die Wilgers en Hoërskool Tom Naudé. Foto: Herman Steyn

Support local journalism

Add Die Pos as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button