Local newsNews
Gee my KRAG!
Hennie Swart (100) en Kitty van Heerden (94), twee van die oudste inwoners van die Residentia Waterberg-ouetehuis in Modimolle, sit vandeesweek by kerslig nadat beurtkrag ook dié dorp getref het. Suid-Afrikaners het vandeesweek met skok gereageer op die nuus dat beurtkrag regoor die land ingestel is weens Eskom se klaarblyklike gebrek aan kapasiteit. Foto: Herman Steyn
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



