Local sportSport

Interhoër vat vlam!

Kyk hoe vat dié onnies vlam...

Die Warrie-onnies is besig om gees te vang vir die Bosveld Interhoër wat Saterdag 23 Februarie op dié skool se veld sal plaasvind.

Sewe skole gaan dit uitsweet op die atletiekveld.

Die Warries waarsku dat hulle aan die brand is as gasheerskool vir hierdie jaar se Interhoër. Kyk hoe vat dié onnies vlam…

Support local journalism

Add Die Pos as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button