Local newsNews

Tyd vir son en jolyt

Vakansietyd beteken baie son, pret en tyd in die swembad.

Die Waterberg-omgewing het van die gewildste vakansieoorde in die land en inwoners is al gewoond aan die baie besoekers wat dorpe in dié streek oor vakansietye toesak.

Marnis du Buisson (12), Anchen Driescher (11) en Dylan Harmse (12) van Pretoria, Leone Lottering (12) van Modimolle en Kevin Oliver (12) van Boksburg het die afgelope week die son by Weesgerus-vakansieoord buite Modimolle gaan opsoek. Foto: Herman Steyn

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

Back to top button