Local newsNews
Geseënde Paasfees!
Christene vier dié naweek wêreldwyd Paasfees om Jesus Christus se opstanding te vier.
Klein Luzelle van Wyk (5) van die Klein Pikkewyn Kleuterskool in Bela-Bela glimlag sommer breed oor die lekker Paaseiers wat altyd deel is van die opwinding tydens Paasfees.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



