Local sportSport

Skolerugby op sy beste

Wie gaan koning kraai? Dit is die vraag op almal wat skolerugby volg, se lippe.

Hoërskool Nylstroom speel op Saterdag 27 April ’n taai wedstryd teen Hoërskool Tom Naudé op hul tuisveld. Zanthus Croukamp, agtsteman van die Nylies, is ’n man wat sy staal kan wys. Hy het nie net krag nie, maar kombineer dit met vaart en vaardigheid. Hou hom gerus dop. Foto: Herman Steyn

Support local journalism

Add Die Pos as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button