Local newsNews

Passsop!

Dié knewel van ’n luislang van sowat 4,5 m het vir LD Pienaar van Modimolle behoorlik die riel laat dans.

Pienaar het dié wyfie met groot moeite en goeie tydsberekening op sy pa, dr. Louis Pienaar van Modimolle, se plaas gevang

Die reptiel is in die nabygeleë Nylsvley-natuurreservaat hervestig. Herman Steyn, Die Pos se bekroonde fotograaf, was daar om die vangslag op film vas te lê.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Die Pos as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button