Local sportSport

Ditsem!

Hier teken Rudolf Coetzer, linkervleuel, met ’n sierlike duikslag nog vyf punte aan. Foto: Herman Steyn

Die Nylstroom-dorpsrugbyspan het op Vrydag 3 Mei teen die span van Vaalwater kragte gemeet.

Die manne van Modimolle het die wedstryd met 24-3 gewen.

Die volgende ligawedstryd is op Vrydag 10 Mei teen die manne van Bela-Bela.

Support local journalism

Add Die Pos as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button