GalleriesSchools galleries

Boekevat en kekkelbekke

Skole spog met hul kulturele uitblinkers.

Dié leerders van Hoërskool Warmbad se musieksentrum, en die sentrumhoof, Hannalie Kriek, se name verskyn op die ererol van Unisa-uitblinkers. Kriek se naam is op die ererol geplaas danksy die puik uitslae wat haar leerders behaal het. Voor op die foto is Suzanne van der Linde (99%), Mizelle Groenewald (96%), Annelie van der Linde (100%) en René Jooste (98%). Agter staan Dominique Nortjé (95%), Hannalie Kriek (sentrumhoof) en Marijke Vosloo (97%).

Support local journalism

Add Die Pos as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button