Local newsNews

Motorfietsryers bid vir polisielede

Die 911 Riders-motorfietsgroep, wat uit meer as 20 motorfietse en verskeie ander voertuie bestaan het, het Bela-Bela op Sondag 2 Junie besoek as deel van ’n bewusmakingsveldtog teen misdaad, maar ook om vir die boeregemeenskap, polisie en buurtwagte te bid.

Die dorpe wat besoek is, sluit in Tzaneen, Soekmekaar, Makhado, Vivo, Polokwane, Tom Burke, Lephalale, Thabazimbi, Bela-Bela en Modimolle.

Op die foto bid past. TJ Marais, stigter van die 911 Riders, vir lt.kol. Abel Phetla, waarnemende stasiebevelvoerder van die Bela-Bela-polisie en sy lede.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Die Pos as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button