Die foto “Jumper” wat deur Ancia du Plessis met haar kamera vasgevang is, is aangewys as die wenner in die
makrokategorie tydens die Bosveld-
fotografieklub se April-byeenkoms. Vir meer inligting oor die klub, bel vir Lizelle Koch by tel. 082 772 2006 of stuur ’n e-pos aan bfotografieklub@gmail.com(.)