Local newsNews
Inwoners knap grafte op
Vaalwater-inwoners het in die voetspore van inwoners in ander dorpe in die koerant se lesersgebied gevolg en self ingespring en die laaste rusplekke van hul geliefdes in die munisipale begraafplaas opgeknap.

Hier is Chantal Robbertse en haar twee kinders George en Anrea besig om tussen die grafte skoon te maak.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



