Community galleriesGalleries

Geite en giere…

Wat gebeur in en om die Waterberg?

Le­de van die Be­la-Be­la-ge­meen­skaps­po­li­sië­rings­fo­rum (GPF) sek­tor 1 het op Sa­ter­dag 20 Ju­lie ’n skiet­op­lei­dings­dag by die Warm­bad-skiet­baan buite die dorp by­ge­woon. Die doel daarvan was om le­de se pa­raat­heid te bevorder en hulle in te lig oor optrede tydens noodgevalle. Die GPF-be­stuur beoog om meer sulke skiet­oe­fe­ning­e te reël.

Support local journalism

Add Die Pos as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button