Local newsNews
Dié nuwe Rotariër-president kan ook dans!
Wandi Botes, onderwyser en dansinstrukteur van Bela-Bela, is op Saterdag 20 Julie as president van die Warmbad Rotariërklub ingehuldig.
Die Rotariërklub is bekend vir hul liefdadigheidswerk. Huis Talje en Huis Tekna en verskeie skole in die omgewing vind baat by dié klub se liefdadigheidsprojekte.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



