Community galleriesGalleries

FOTOGRAFIE: In fokus

Die wêreld vasgevang deur ’n kameralens.

Kathleen Stevens se foto “Party time” het ’n meriete- toekenning in die tweesterafdeling gewen tydens die Warmbad-fotografieklub se Mei-vergadering. Die klub vergader elke eerste Dinsdag van die maand om 18:00 by die AP Kerk op die hoek van Katjiepieringstraat en Huilboslaan in Bela-Bela. Belangstellendes is welkom.

Support local journalism

Add Die Pos as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button