GalleriesSports galleries

Oor die wenstreep…

Die Pos se gereelde bydrae tot sport in en om die Waterberg.

Dean Botha van Hoërskool Hans Strijdom in Mookgophong het aan die Limpopo-pensteekkampioenskap (“tent pegging”) op Piet Fourie se plaas buite Modimolle deelgeneem. Hy is gekies om Limpopo in Desember tydens die nasionale kampioenskap te verteenwoordig.

Support local journalism

Add Die Pos as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button