Community galleriesGalleries

FOTOGRAFIE: In fokus

Die wêreld vasgevang deur ’n kameralens.

Kathleen Stevens se spogfoto “Twilight” het ’n merietetoekenning in die tweesterafdeling gewen tydens die Warmbad-fotografieklub se Junie-vergadering. Die klub vergader elke eerste Dinsdag van die maand om 18:00 by die AP Kerk op die hoek van Katjiepiering -en Huilboslaan in Bela-Bela.

 

Kathleen Stevens het die foto “Rowing” geneem en dié het ’n merietetoekenning in die tweesterafdeling gewen tydens die Warmbad-fotografieklub se Julie-vergadering. Die klub vergader elke eerste Dinsdag van die maand om 18:00 by die AP Kerk op die hoek van Katjiepiering- en Huilboslaan in Bela-Bela en nooi belangstellendes om by hulle aan te sluit.

Support local journalism

Add Die Pos as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button