Local newsNews

Sekretarisvoël vlieg weer hoog

Celeste de Bruin van Sondela Wildlife Centre, waar wilde diere en voëls gere­habiliteer word, hou ’n sekretaris­­voël vas wat onlangs vry­­ge­laat is.

Volgens De Bruin weeg ’n sekretaris­­voël maar tussen 3-5 kg en hoewel hulle groot ver­toon, is dit ’n baie ligte voël.

Die voël is vir ’n maand by dié reha­bilitasie­sen­­trum ver­sorg nadat hy in ’n heining in ’n diere­­park by Mokopane vas­­ge­­sit het.

Mense wat beseerde wilde diere optel of op­merk, kan Willem Crauce by Sondela Wildlife Centre bel by tel. 060 518 1387.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Die Pos as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button