LettersOpinion

Op soek na kleremaker Michelle

Ek het die hulp van die Bela-Bela-in­wo­ners nodig...

Leon Kruger, Horizon View, Johannes­burg, skryf:

Ek het die hulp van die Bela-Bela-in­wo­ners nodig.

Ek woon in Horison View, Johannes­burg, maar my bejaarde ouers woon in Caritas Village-aftree­oord in Bela-Bela.

My pa het met ’n bekwa­me klere­maker, Michelle, te doene gekry wat ’n winkel in die Pick ’n Pay-sen­trum gehad het. Sy het my pa gehelp om spesifieke kle­ding­stukke vir my bejaarde ma, wat Alzheimer- en Parkinson-siekte het, te maak.

Die winkel se deure is nou toe en ek wonder of iemand weet waar ek vir Michelle in die hande kan kry. Bel asseblief my pa by tel. 079 818 6518 of stuur ’n e-pos na sydrumpo2112@gmail.com(.)

Support local journalism

Add Die Pos as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button