Community galleriesGalleries

FOTOGRAFIE: In fokus

Die wêreld vasgevang deur ’n kameralens.

Die foto “Zebras on the run” is deur Dorette Nel geneem. Sy was die wenner in die monochroom-kategorie tydens die Bosveld-fotografieklub se byeenkoms in Oktober. Eroll Wagg van die Boksburg-kameraklub het die foto’s beoordeel. Die klub kom een keer per maand in Modimolle byeen. Vir meer inligting, bel vir Lizelle Koch by tel. 082 772 2006.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button